
๐ Inskrywings is nou OOP!
Die Graad 1-3 dagkamp is elke jaar baie gewild, maar daar is net plek vir 50 kinders. Verlede jaar was die plekke vinnig vol, so moenie te lank wag om jou kind se plek te bespreek nie.
‘n Aand vol plaaspret, boeresport, ‘n onvergeetlike pampoen hinderniswedloop en die geleentheid om te ontdek hoe ons Jesus se liefde kan uitleef deur hoe ons ander behandel. โค๏ธ
๐ Vrydag 4 September
๐ 17:00โ20:30
๐ Stellenberg Gemeente
๐ฐ R150 per kind
๐ Daar is ook Vrydagaand ‘n hamburgerverkoping ten bate van die Namibiรซ-uitreik. Kom ondersteun gerus die fondsinsameling wanneer jy jou kind aflaai!