Om te voorkom dat vermorsing plaasvind, vra ons dat hamburgers asseblief teen Dinsdag 1 September bestel word by ontvangs@stellenberg.co.za of WhatsApp na 081 045 2428. Burgers kan vanaf 18:30 by die markplein afgehaal word.