Annibrand Junior en Klouterkerk-uitstappie

Feesmark skaf kontant af

Die Annibrand Juniorgroep, almal wat gereeld die familiediens bywoon, asook ons groep Klouterkerk-gesinne, word genooi om op Sondag 20 September die Winelands Light Railway saam te besoek.  Bring die hele gesin saam, selfs die hond is welkom, asook ’n piekniekmandjie met peuselhappies.  Ons kry mekaar 09:30 by die Winelands Railway-stasie en kaartjies word daar gekoop.  Neem kennis: daar is geen familie-diens of kategesegroepe op Sondag 20 September nie.