In Stellenberg-gemeente glo ons dat ons uit dankbaarheid tot die werk van die Here bydae. Dankbaarheid is nie ’n spesiale gebaar vir uitsonderlike oomblikke nie; dit is ’n daaglikse ritme wat ons hele lewe vorm.

 

Jy kan met die volgende bydraes ‘n verskil maak.  Gebruik assseblief die naam van die bydrae as verwysing sodat ons seker is die bydrae word korrek geallokeer.

  1. MAANDELIKSE OFFER
  2. TIENDE-OFFER (’n eenmalige bydrae wat jy jaarliks maak)
  3. KOSPROJEK
  4. GELOOFSOFFERS (Bydrae vir sendelinge)

Bydraes kan elektronies oorbetaal word na: ABSA-tjekrekening, 145 058 0011,  takkode 632005.

SnapScan-betalings kan ook met die QR-kode gemaak word:

Of gebruik die onderstaande bestalinsopsie deur middel van PAYFAST:

– Onthou om die verwysing te kies.

-Verander gerus die bedrag, onder BEDRAG OM TE SKENK.

SKENK EENMALIG

Dankie vir jou ondersteuning.

SKENK MAANDELIKS

Dankie vir jou deurlopende ondersteuning.