Stellenberg Saamkuier: 12 en 13 Feb. 2027

Kerssangdienste

Op Vrydag 12 Februarie en Saterdag 13 Februarie 2027 word ons jaarlikse saamkuier op die kerkterrein aangebied.  Kom geniet die volgende:

  • Koswaentjies met lekker etes
  • Speletjies vir die kinders
  • Thrift-mark met winskopies
  • Buitelug-ekspo met die nuuste toevoegings vir kampering

Indien jy graag ‘n stalletjie by die thrift-mark wil bespreek, voltooi die aanlyn vorm op die onderstaande skakel.  Plek is beperk, doen dus so gou moontlik aansoek.