Kersdienste 08:00 en 09:00

Samesang van Kersliedere | Oukersaand

Neem asseblief kennis dat daar op Kersdag, anders as wat op die almanak aangedui is, twee eredienste onderskeidelik om 08:00 en 09:00 in die kerkgebou aangebied word.

Ds. Johan Visser is die prediker.