Dagstuk | Vrydag 26 April 2024

Dagstuk | Saterdag 27 April 2024
Dagstuk | Donderdag 25 April 2025

Die antieke mense het nog altyd geglo dat die natuur soms boodskappers kan wees van waar ons ook in ons eie lewens is. So met die seisoen verandering en winter wat al hoe nader kruip, herinner die skakerings van bruin, rooi en geel ons ook aan die konstante veranderinge in ons eie lewens. Maar dat ons nie hoef bang te wees vir verandering nie, maar dit eerder as ’n geskenk kan ontvang. Dit herinner ons ook aan al die goeie goed wat God elke dag vir ons gee. In refleksie hieroor lees ek graag vir ons ’n seëngebed van John O Donohue:

When you travel,
A new silence
Goes with you,
And if you listen,
You will hear
What your heart would
Love to say.

A journey can become a sacred thing:
Make sure, before you go,
To take time
To bless your going forth,
To free your heart of ballast
So that the compass of your soul
Might direct you toward
The territories of spirit
Where you will discover
More of your hidden life,
And the urgencies
That deserve to claim you.