Bybelskool 2026

Week van Inspirasie
Snuffelmark (Thrift Market)

 

17 Februarie tot 26 Maart om 19:00 in die kerk

In hierdie reeks ontbloot ons saam die sogenaamde “geheime” van ’n besondere Bybelboek. Die brief self was egter geen geheim nie – alles wat daarin geskryf is, was reeds sigbaar in die wêreld waarin die eerste lesers geleef het. Dit is die brief van ’n profeet wat gelowiges wou help om as burgers van God se koninkryk te leef, terwyl hulle steeds oorwinnend in Babilon woon.
Aanbieder: Ds. Schalk van Wyk

Koste: R30 donasie – betaal wanneer jy die kursus bywoon.

Bespreking: ontvangs@stellenberg.co.za | 021 976 4519 | stuur ’n WhatsApp na 081 045 2428.