


Ons beoog om vanaf 27 Mei die Bybelskool – ’n Verdiepte reis met God – op Woensdagaande voort te sit. Jy is baie welkom om vir die volgende vyf Woensdagaande in te skakel soos dit jou pas.
Datums en tyd: 27 Mei asook 3,10, 17 en 24 Junie om 18:30 in die kapel.
Aanbieder: Dr. Carel van Wyk
Koste: R30 (slegs vir fotostate)
Jy kan net inskakel soos dit jou pas, geen besprekings nodig nie.