IMAX rolprent | Uitnodiging vir jong volwassenes

Fokusprogram 2026

Jerusalem die stad van vrede.

Dinsdag 4 en 11 Augustus 2026 18:30 in die grootsaal.  Toegang: gratis

IMAX rolprent – Jerusalem:   In hierdie indrukwekkende 45 minuut lange rolprent gaan ons die ou stad Jerusalem en verskeie bekende plekke wat in die Bybel genoem word, verken. Die naam Jerusalem beteken stad van vrede.  Tog, is dit dié stad op aarde wat al die meeste kere vernietig en herbou is. Hierdie kort dokumentêr gaan oor hoe Jode, Christene en Moslems vandag in een stad – met ‘n lang geskiedenis van oorlog en vernieting – saamleef.

Besprekings: ontvangs@stellenberg.co.za of stuur ’n WhatsApp na  081 045 2428.