Ons nooi alle graad 1 tot 7-kinders uit om vanaf 1 tot 5 Junie by ons kinderpinkster in die kleinsaal aan te sluit.
Sondagaand 1 Junie om 18:00
Weeksaande om 18:30