

’n Spesiale handleiding met daaglikse oordenkings vir die Groot Lydensweek is in die voorportaal van die kerk en kleinsaal beskibaar, of laai dit af deur op die SKAKEL te klik. Lidmate kan vanaf 29 Maart tot 5 April tuis en in hulle eie tyd die daaglikse oordenkings, bemik op die Groot Lydensweek, lees.
Laai die Lydensweekhandleiding HIER af
Donderdag 2 April
18:00 – Nagmaal by Edelweiss
19:00 – Nagmaal in die kerk en aanlyn | Ds. Breytenbach (1)
Goeie Vrydag 3 April
09:00 – Erediens in die kerk en aanlyn | Ds. Breytenbach (2)
Paassondag 5 April
06:30 – Nagmaal in die kerk | Ds. Dietmann
09:00 – Erediens (doop) in die kerk | Ds. Breytenbach