Fokusprogram

Marius bereik ‘n groot mylpaal
Fokusprogram geleenthede

Sondag 16 Augustus

Ons STREEF

Jy leef in die rigting van jou begeertes

Matteus 6:19 en 21:33

Sondag 23 Augustus

ONS streef

Deel van ’n gemeenskap wat ons vorm

Filippense 2

Sondag 30 Augustus

Om met die liefde van Christus

Oefen om lief te hê

Johannes 13:34-45 en 1 Korintiërs 13:1-7

Sondag 6 September

Van Sondag tot Saterdag:

Die liturgie van streef – praktyke wat ons vorm

Romeine 12:1-12

Sondag 13 September

Inklusief uit te reik

Praktyke van inklusiwiteit & versoening

Galasiërs 3:28 en Efesiërs 2:11-22

Sondag 20 September

Oor grense heen

Neem deel in God se sending – Missio Dei

Matteus 28:16-20 en Markus 10:45