Fokusprogram geleenthede

Fokusprogram
Stellenberg versterk bande met Degnos in Namibië

Weeklikse geleenthede

  • Verskillende omgeegroepe vergader
  • Besprekingsgroepe op Sondagoggende net na eredienste in die binneplein.  Sluit gerus vir slegs ‘n halfuur na die eredienste by die besprekingsgroep aan.  Twee vrae vanuit die eredienste, sal elke Sondag bespreek word.
  • Mannegebedsgroep
  • Verskillende kleingroepe
  • Kategesegroepe

Spesiale Geleenthede

Maand van Barmhartigheid – Augustus

  • Verteenwoordigers van die bedieninge en organisasies wat deur geloofsoffers ondersteun word, besoek ons tydens Sondagdienste.
  • Kos word deur die maand ingesamel vir die Kosprojek.
  • Besoek aan die Young Davids en Young Esthers in Klipheuwel – 14 Augustus
  • Besoek aan die vroue van Klipheuwel – 18 Augustus
  • Omgeekamp vir huiswerkers en vroue van Klipheuwel – 21–23 Augustus
  • Graad 11-kamp – 21 tot 23 Augustus
  • Kontreikuier saam met die Sutherland-gemeente – 28 Augustus

Maand van die Skepping – September

  • Gemeentebraai – 4 September
  • Seniorsondag – 6 September
  • Seniorweek – 6–8 September
  • Omgeetrustveiling – 9 September
  • Fondsinsameling ten bate van Ruyterwacht – 19 September

Meer besonderhede oor die verskillende geleenthede sal weekliks in die bulletin en Stellenberg-weekliks bekend gemaak word. Enige navrae kan aan die predikante of die kerkkantoor gerig word.