Ons STREEF
Matteus 6:19 en 21:33
Ons STREEF
Deel van ’n gemeenskap wat ons vorm
Filippense 2
Om met die liefde van Christus
Johannes 13:34-45 en 1 Korintiërs 13:1-7
Van Sondag tot Saterdag:
Die liturgie van streef – praktyke wat ons vorm
Romeine 12:1-12
Inklusief uit te reik
Galasiërs 3:28 en Efesiërs 2:11-22
Oor grense heen
Neem deel in God se sending – Missio Dei
Matteus 28:16-20 en Markus 10:45