

Sluit op Saterdag 19 September om 10:00 in die kleinsaal by ons aan vir ’n prettige oggend vol trane, lag en baie stof tot nadenke. Die damesoggend word ten bate van Ruyterwacht Senior sentrum aangebied.
Gaskunstenaar: Francois Boyce
Kaartjies: R250 per persoon, sluit verversings in.
Kaartjies kan by die kerkkantoor se ontvangs gekoop word.