Tiende-offerfees

DankieDraf | Elke Woensdag

Dankbaarheid is nie ’n spesiale gebaar vir uitsonderlike oomblikke nie;  dit is ’n daaglikse ritme wat ons hele lewe vorm.

Ons plaas in die kwartaal besondere fokus op die tiende-offer. Jy kan op die volgende wyses bydra:

– EFT: Bydraes kan elektronies oorbetaal word na ABSA-tjekrekening 145 058 0011, takkode 632005. Gebruik Tiende-offer (TO) as verwysing.

– Maak ’n bydrae deur Payfast – gebruk TO as verwysing.  Klik hier 

– Gebruik gerus die SnapScan QR-kode (onder) om ’n bydrae te maak, of klik HIER om ’n betaling deur SnapScan te maak. Kies Tiende-offer (TO) as verwysing.

– Plaas kontant in ’n koevert en plaas in die kollektebord, of handig dit by die kerkkantoor in.