Kerssangdienste

Tiende-offerfees
Stellenberg Saamkuier: 12 en 13 Feb. 2027

Annibrand Junior-Kerskonsert | Sondag 29 Nov. 09:00
Woon gerus op Sondag 29 November om 10:00 die pragtige Kerskonsert wat deur die Annibrand Junior-groep aangebied word, by. Ons nooi ouers en sommer die hele familie – grootouers, tannies en ooms – om na die pragtige deelnemers te kom kyk.

Kerssangdiens | Sondag 29 November 19:00
Sluit op Sondag 29 November om 19:00 by ons jaarlikse Kerssangdiens in die kerk aan.
Die Kerssangdiens se tema is: Fees van lig.
Lig skyn as hoop vir die wêreld
Lig skyn as vrede vir die wêreld
Lig skyn as vreugde vir die wêreld
Lig skyn as liefde vir die wêreld