Uncategorized

January 13, 2026

Dankie Stellenberg – die kamp was onvergeetlik

Stellenberg-gemeente is reeds etlike jare betrokke by die informele nedersetting in Klipheuwel. Ons ondersteun veral die Bybelstudiegroepe vir jong seuns, die Young Davids, en vir dogters, […]
January 12, 2026

Stellenberg-weekliks 2025

Feesgety-uitgawe 2025 30 November 2025 23 November 2025 16 November 2025 9 November 2025 2 November 2025 26 Oktober 2025 19 Oktober 2025 5 Oktober 2025 […]
December 5, 2025

Vrouebybelstudie – ’n Reis saam met ander gelowiges

Reeds vir baie jare kom ’n groep van meer as 20 vroue elke Maandagoggend bymekaar vir die Vrouebybelstudie onder leiding van Marieke Streicher, Anita Smit en […]
December 4, 2025

Vier onbesorg fees

Deur: Ds. Schalk van Wyk Wat ek bedoel, broers, is dat die tyd kort geword het. Wie ’n vrou het, moet van nou af so wees […]
December 4, 2025

Oudleraars: Sal ons ou vriende ooit vergeet?

Op die foto agter van links: Anriëtte en Koos de Ridder, Carel en Philna van Wyk, Why en Zandra Duvenhage, Mariette en Braam Hanekom, Marieta en […]
December 3, 2025

Ons neem afskeid van Charlotte Schoeman

Foto bo: Charlotte saam met haar man, Cobus. Charlotte Schoeman was die afgelope vier jaar die ontvangsdame in die kerkkantoor. Dit is moeilik om Charlotte in […]
December 3, 2025

Huldeblyk aan ds. Nico Louw

Ons neem afskeid van ds. Nicol Louw wat vanaf 1980 tot 1981 ’n leraar van Stellenberg-gemeente was, waarna hy by Kenridge-gemeente werksaam was.  Ons deel graag […]
November 25, 2025

Ons dink na oor 2025 . . .

Daar was ’n paar geleenthede wat die eerste keer in 2025 aangepak is.  Ons deel graag iets meer oor die halftyd-mannegroep se staptog, die gemeente se […]
November 25, 2025

Ons vier ’n Suid-Afrikaanse Kersfees

Deur:  Ds. Marius Schoombie Die evangelie van Johannes vertel niks oor die geboorte van Jesus nie, maar tog is dit moeilik om woorde te kies wat […]