In hierdie Lydenstyd gesels ons telkens met Jesus oor een van sy kruiswoorde. Vandeesweek, die derde kruiswoord: “By die kruis van Jesus het sy moeder en […]
Deur: Ds. Schalk van Wyk Ons gesels met Jesus oor sy lyding. In hierdie lydenstyd gesels ons telkens met Jesus oor een van sy kruiswoorde. Vandeesweek, […]
Ons het op Sondag 16 Maart tydens die familiediens van ons geliefde en sprankelende familiediens-musiekleier afskeid geneem. Riëtte Breytenbach het die afgelope 20 jaar as musiekleier […]
Ons dink na oor verlede Sondag se preek met Psalm 22 as Skrifgedeelte. Ds. Marius Schoombie was die prediker. Wanneer ons die seisoen van Lydenstyd binnegaan, […]
Ons dink na oor verlede Sondag se preek met Johannes 8 as skrifgedeelte. Ds. Marius Breytenbach was die prediker. In die daaglikse verloop van ons lewe […]