Die gemeente se breigroep het oudergewoonte die afgelope jaar serpe, musse, truitjies, beertjies en selfs ’n paar poppe gebrei, wat deur uitreikspanne tydens die Junie-skoolvakansie aan […]
Deur: Ds. René Potgieter Die Engelse teoloog en Bybelvertaler JB Phillips het ’n boekie geskryf met die veelseggende titel: Your God is too small. Dis ’n […]
Jaarliks, tydens die Junie/Julie-skoolvakansie word Stellenberg-gemeente se visie – oor grense heen – op ’n tasbare manier uitgeleef wanneer ons uitreik na Leeu-Gamka en Calitzdorp in […]
Volwasse lidmate en jongmense word uitgenooi om by ons jaarlikse uitreike na Karoodorpe in te skakel. Aansoeke kan aanlyn via die onderstaande skakels voltooi word. […]