Dagkamp | Graad 1 tot 3

Annibrand Senior Hike

๐ŸŒพ PLAASPRET 2026 โ€“ Graad 1โ€“3 Dagkamp! ๐Ÿ‘๐Ÿšœ

 

๐ŸŽ‰ Inskrywings is nou OOP!

Die Graad 1-3 dagkamp is elke jaar baie gewild, maar daar is net plek vir 50 kinders. Verlede jaar was die plekke vinnig vol, so moenie te lank wag om jou kind se plek te bespreek nie.

‘n Aand vol plaaspret, boeresport, ‘n onvergeetlike pampoen hinderniswedloop en die geleentheid om te ontdek hoe ons Jesus se liefde kan uitleef deur hoe ons ander behandel. โค๏ธ

๐Ÿ“… Vrydag 4 September

๐Ÿ•˜ 17:00โ€“20:30

๐Ÿ“ Stellenberg Gemeente

๐Ÿ’ฐ R150 per kind

๐Ÿ” Daar is ook Vrydagaand ‘n hamburgerverkoping ten bate van die Namibiรซ-uitreik. Kom ondersteun gerus die fondsinsameling wanneer jy jou kind aflaai!