By Stellenberg-Annibrand! Ons is ’n Jeugbediening wat brand met passie en liefde vir die Koninkryk van God. Ons glo dat die Here ons vorm op verskillende maniere in verskillende tye van ons lewens en daarom stap ons saam met jou ’n pad van vóór die doop tot ná Belydenis.

Op hierdie reis is daar belangrike is daar belangrike Roetemerkers wat ons saam met jou vier!

Vir nuus, registrasie, groepe en meer, volg die skakels:

Annibrand Junior

Voorskool-Gr7

Annibrand Senior

Gr8-12

Studente en Jong volwassenes