Test PageTest PageTest PageTest Page
Menu ☰
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Eredienste
  • Feesmark
  • Jeug
  • Raak Betrokke
  • Terapiesentrum
  • Kontak Ons
  • Is Jy Nuut ?
✕

Test Page

Manne Retraite | 16 – 18 Oktober 2026

Sluit vanaf 16 tot 18 Oktober by die gemeente se manne retraite by die Andrew Murray Spiritualiteitsentrum aan. Die Andrew...

Lees Meer

Advertensieruimte by feesmark 2026

Adverteer jou besigheid by die feesmark op een van die advertensieborde wat op die omringende heining geplaas word. Veral plaaslike...

Lees Meer

Damesoggend ten bate van Ruyterwacht Senior sentrum

Sluit op Saterdag 19 September om 10:00 in die kleinsaal by ons aan vir ’n prettige oggend vol trane, lag...

Lees Meer

Annibrand Senior Hike

Annibrand Senior Hike -Kaap van goeie hoop Ons stap die Kaap van goeie hoop 2 dag staproete in Kaappunt nasionale...

Lees Meer

Feesmark 21 Oktober tot 7 November

Feesmark 2026 | 21 Oktober tot 7 November Weeksdae: 10:00 tot 20:00 Saterdae: 09:00 tot 18:00 en op Saterdag 7...

Lees Meer

DankieDraf | Elke Woensdag

Hierdie lente begin ons met ’n opwindende nuwe gemeente-aktiwiteit: die DankieDraf! Elke Woensdagoggend om 06:00 kom ons bymekaar vir ’n...

Lees Meer

Annibrand Junior en Klouterkerk-uitstappie

Die Annibrand Juniorgroep, almal wat gereeld die familiediens bywoon, asook ons groep Klouterkerk-gesinne, word genooi om op Sondag 20 September...

Lees Meer

Eredienstye

Sondae:

09:00: Oggenddiens

09:00: Familiediens

09:00: Meditatiewe diens

18:00: Aanddiens:

Langnaweke en skoolvakansies:

09:00: Oggenddiens

Volg ons

Stellenberg Gemeente

  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram
  • Linktree

 

Annibrand

  • Instagram
  • Linktree

Kerkkantoor

Weeksdae 08:00 tot 14:00

Kantoor: 021 976 4519

WhatsApp: 063 074 4941

E-pos: navrae@stellenberg.co.za

Addres: h/v Mountain View Rylaan en Edelweiss Weg, Eversdal, Bellville.

Finansiële bydrae

Die gemeente se werksaamhede is afhanklik van finansiële bydraes.

Elektroniese oorbetaling

ABSA-tjekrekening | 145 058 0011

Takkode | 632005

© 2026 Stellenberg Gemeente | All Rights Reserved | Website Design ℵ by Cyclonic Media