Weeklikse geleenthede
- Verskillende omgeegroepe vergader
- Mannegebedsgroep
- Verskillende kleingroepe
- Kategesegroepe
Spesiale Geleenthede
Maand van Barmhartigheid – Augustus
- Verteenwoordigers van die bedieninge en organisasies wat deur geloofsoffers ondersteun word, besoek ons tydens Sondagdienste.
- Kos word deur die maand ingesamel vir die Kosprojek.
- Besoek aan die Young Davids en Young Esthers in Klipheuwel – 14 Augustus
- Besoek aan die vroue van Klipheuwel – 18 Augustus
- Omgeekamp vir huiswerkers en vroue van Klipheuwel – 21–23 Augustus
- Graad 11-kamp – 21 tot 23 Augustus
- Belydenisaflegging – 23 Augustus
- Kontreikuier saam met die Sutherland-gemeente – 28 Augustus
Maand van die Skepping – September
- Gemeentebraai – 4 September
- Seniorsondag – 6 September
- Seniorweek – 6–8 September
- Omgeetrust-veiling – 9 September
- Graad 11-kamp – 11–13 September
- Fondsinsameling ten bate van Ruyterwacht – 19 September
Meer besonderhede oor die verskillende geleenthede sal weekliks in die bulletin en Stellenberg-weekliks bekend gemaak word. Enige navrae kan aan die predikante of die kerkkantoor gerig word.