Die Stellenberg Omgeetrust is ‘n niewinsgewende trust, gestig deur lidmate van die Stellenberg-gemeente met die primêre doelwit om fondse vir liefdadigheidsprojekte waarby die gemeente ook betrokke […]
Deur: Ds. René Potgieter MES lewer ’n kerndiens aan hawelose mense in die Kaapstad-omgewing. Hulle visie is: To change the heart of the city! Hulle volg […]
Op Sondagaand 18 Augustus gaan 13 jongmense hulle geloof voor die gemeente bely. Ons verwelkom hulle graag as belydende lidmate van Stellenberg-gemeente en wens hulle baie […]
Francis Marais deel haar storie: Barmhartigheid is oral te vind – ons moet net ons oë en harte daarvoor oopmaak, daarvan kan Ivan en Francis Marais […]
Deur: Ds. René Potgieter In Augustusmaand vier ons Vrouedag. Die dag gedenk die nasionale optog van vroue op 9 Augustus in 1956 om beswaar te maak teen wetgewing […]