sanel

May 25, 2026

Pinksterreeks 2026

Aandpinkster Pinksterfees 24 Mei 2026 Donderdag 21 Mei 2026 Woensdag 20 Mei 2026 Dinsdag 19 Mei 2026 Maandag 18 Mei 2026 Sondag 17 Mei 2026   […]
May 20, 2026

Philip Moolman

Akteur, sanger en liedjieskrywer, Philip Moolman, het in die 1990’s bekend geword vir sy romantiese hoofrolle in EGOLI, Die Prins Van Pretoria en Sonkring.  Hy is […]
May 12, 2026

Sop is ‘n kragtige hulpmiddel

Deur: Ds René Potgieter ’n Eenvoudige maar kragtige manier om mense in nood te help, is deur sop te kook en uit te deel. Wintermaande bring […]
May 12, 2026

Maak ’n verskil met klere en komberse

Vir baie mense bring die ongure weer soos ons die afgelope week beleef het, groot uitdagings mee, veral vir dié wat reeds swaarkry en nie altyd […]
April 16, 2026

Paastyd: Jesus is Here en Christus!

Deur: Ds. Marius Breytenbach Wanneer gelowiges na God verwys, hoor ’n mens dikwels eerder die naam Jesus as die term Christus. Die naam Jesus voel dikwels […]
April 9, 2026

Hartlik welkom, Willma

Willma – met ’n dubbel-“l” , nes haar oupa Willem na wie sy vernoem is – is ’n egte Vrystater in murg en been. Sy is […]
March 13, 2026

Noot-vir-noodfonds: Helpende hande in tye van nood.

Deur:  ds. René Potgieter In elke gemeenskap kom daar tye wanneer die lewe onverwags moeilik raak. Siekte, werkverlies, gesinskrisisse of skielike noodsituasies kan mense oorweldig laat […]
March 10, 2026

Die saamkuierbasaar bring mense oor grense heen saam

“Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning wat die nuwe saamkuierbasaar geniet het,” sê Karen Visagie, organiseerder. “Besoekers het seker opgemerk dat die formaat van die […]
March 5, 2026

Ds. Christo Alheit

Deur: Ds. Bremer Gericke Ds. Christo Alheit  22/05/1940 – 04/03/2026  Ds. Christo Alheit is Woensdag 4 Maart oorlede.  Hy het in 1985 as predikant van Tafelberg-gemeente […]