sanel

May 19, 2025

Dagstuk | Maandag 19 Mei 2025

Ons gaan die week stilstaan by een van die mooiste lofredes in die Bybel. Ek is seker daarvan ons almal ken dit baie goed. Dit is […]
May 15, 2025

’n Gebed | Tot “Hennetjie”-Jesus

Deur: Ds. Schalk van Wyk 37 “Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en dié stenig wat na jou gestuur is! Hoe dikwels wou Ek jou […]
May 15, 2025

Stellenberg-gemeente reik uit oor grense heen

Jaarliks, tydens die Junie/Julie-skoolvakansie word Stellenberg-gemeente se visie – oor grense heen – op ’n tasbare manier uitgeleef wanneer ons uitreik na Leeu-Gamka en Calitzdorp in […]
May 14, 2025

Uitreike: Leeu-Gamka en Calitzdorp

Volwasse lidmate en jongmense word uitgenooi om by ons jaarlikse uitreike na Karoodorpe in te skakel.  Aansoeke kan aanlyn via die onderstaande skakels  voltooi word. Sluitingsdatum […]
May 8, 2025

Gebed | ’n Woord tot die nuwe Adam

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde uit die wêreld om ons: “Indië en Pakistan het Woensdag artillerievuur uitgeruil langs hul betwiste grens in Kasjmir in ‘n […]
May 6, 2025

Herontdek liefde in onseker tye

Ons dink na oor die erediens van Sondag 4 Mei, gelewer deur ds. Marius Schoombie:  Inleiding Na Paasfees, wanneer die vreugde van Christus se opstanding begin […]
April 17, 2025

’n Gebed | Dit is volbring!

Deur: Ds. Schalk van Wyk In 14 April se The New York Times, het twee filosofie-professore, Katarzyna de Lazari-Radek and Peter Singer, ‘n boeiende artikel geskryf. […]
April 15, 2025

Onverwagste genade op die lewenspad

Ons dink na oor Sondag 13 April se preek, gelewer deur dr. Braam Hanekom. Die lewe is vol verrassings – sommige vreugdevol en ander uitdagend. Terwyl […]
April 10, 2025

Ons praat met Jesus oor sy lyding | Ek is dors

In hierdie Lydenstyd gesels ons telkens met Jesus oor een van sy kruiswoorde. Vandeesweek, die vyfde kruiswoord: Hierna het Jesus, omdat Hy geweet het dat alles […]