sanel

June 18, 2026

Ondersteun ons bedienings finansieel

In Stellenberg-gemeente dra ons uit dankbaarheid finansieel by tot die Here se werk. Die gawes wat ons elke dag geniet, ontvang ons uit die Here se […]
June 17, 2026

Stellenberg versterk bande met Degnos in Namibië

Deur: Ds. René Herselman Stellenberg-gemeente is reeds die afgelope sowat 35 jaar by Boesmansending in die noordooste van Namibië betrokke. Dit het alles begin toe ds. […]
June 17, 2026

Fokusprogram geleenthede

Weeklikse geleenthede Verskillende omgeegroepe vergader Besprekingsgroepe op Sondagoggende net na eredienste in die binneplein.  Sluit gerus vir slegs ‘n halfuur na die eredienste by die besprekingsgroep […]
June 17, 2026

Fokusprogram

HANDLEIDING VIR DIE FOKUSPROGRAM Sondag 16 Augustus Ons STREEF Jy leef in die rigting van jou begeertes Matteus 6:19 en 21:33 Sondag 23 Augustus ONS streef […]
June 11, 2026

Marius bereik ‘n groot mylpaal

Baie geluk aan dr. Marius Breytenbach wat onlangs ’n PhD-graad in Argeologie verwerf het. Stellenberg-weekliks het hom oor die interessante studierigting  uitgevra. Toe ek in graad […]
June 9, 2026

’n Leeftyd se soet en sout saam met Stellenberg-gemeente

Rita Steyn, wat in 1970 reeds by die gemeente se administrasie betrokke geraak, het se voorwaardes vir die gesprek met Stellenberger was baie duidelik.  Eerstens, geen […]
June 5, 2026

Warm geskenke van liefde vir Karookinders

Deur: ds. René Herselman Die flukse breiers van ons gemeente se breigroep het dit weer gedoen. Hulle het deur die jaar hard gewerk om soveel moontlik […]
May 27, 2026

Menswaardigheid en kunsmatige ingelligensie

| Deur: Dr. Dirk Brand Kunsmatige intelligensie (KI) het oor die laaste aantal jare ontwikkel tot ‘n integrale deel van ons lewens, selfs sonder dat ons […]
May 27, 2026

Ds. Herselman is nie ’n nuwe leraar nie

Deur: Ds. René Herselman Na my egskeiding het ek besluit om weer my nooiensvan te gebruik, omdat dit ’n belangrike deel van my identiteit en persoonlike […]