Op die foto van links na regs is: Alish, Alarice, Gabriel, Michael junior en Michael. Michael Rossouw is in Pretoria gebore en getoë, maar woon reeds […]
Foto van links: Arnold, Org, Christine en George. Christine Ferreira is ’n plaasmeisie. Sy het in die Fraserburgdistrik op ’n merinoskaapplaas grootgeword. Haar pa het met […]
Stellenberg-gemeente is reeds etlike jare betrokke by die informele nedersetting in Klipheuwel. Ons ondersteun veral die Bybelstudiegroepe vir jong seuns, die Young Davids, en vir dogters, […]
Feesgety-uitgawe 2025 30 November 2025 23 November 2025 16 November 2025 9 November 2025 2 November 2025 26 Oktober 2025 19 Oktober 2025 5 Oktober 2025 […]
Reeds vir baie jare kom ’n groep van meer as 20 vroue elke Maandagoggend bymekaar vir die Vrouebybelstudie onder leiding van Marieke Streicher, Anita Smit en […]