Uncategorized

January 16, 2025

Welkom in 2025

Deur: Ds. Johan Visser Welkom in ’n splinternuwe jaar vol geleenthede om te groei! ’n Jaar waarin ons as gemeente ons jaartema: Oor grense heen, sal […]
January 16, 2025

Graad 8-kampeerders beleef God se teenwoordigheid

Die afgelope naweek se graad 8-kamp was soos altyd ’n besonderse ervaring! Ek verwonder my jaarliks aan die kleine graad 8’s wat met hulle groot tasse, […]
January 6, 2025

Argief | Stellenberg-weekliks 2024

15 Desember 2024 8 Desember 2024 1 Desember 2024 24 November 2024 17 November 2024 10 November 2024 3 November 2024 27 Oktober 2024 20 Oktober […]
December 6, 2024

Rugsakkies vir Klippie-kids

  Deur: Brenda Visser Ons wil namens Annibrand Junior vir elke lidmaat en in besonder die kategeseouers dankie sê vir die ondersteuning wat ons vir die […]
November 28, 2024

Kerssangdienste se kollekte ten bate van die kosprojek

Stellenberg se visie is om oor grense heen uit te reik. Wanneer ons dié grense oorsteek, bring dit ons gereeld by mense wat vanweë verskeie redes […]
November 21, 2024

Maak groot vir grootheid

Deur: Ds. Schalk van Wyk “I believe that what we become depends on what our fathers teach us at odd moments, when they aren’t trying to […]
November 7, 2024

Grypers, gewers, volgers

Deur: Ds. Schalk van Wyk “Lot kies toe vir hom die hele Jordaanstreek.” (Genesis 13:11) Maatskappye, so het ʼn industriële-sielkundige ʼn paar jaar gelede geskryf, stel […]
November 7, 2024

Feesmarkuitstallers wat uitreik oor grense heen

KIN Culture is ’n projek wat deur Agnes Barnard in die lewe geroep is nadat sy en haar gesin die visie ontvang het om pleegouers wat […]
October 31, 2024

Ontmoet ons feesmarkuitstallers

Melt van Heerden met pasteie uit Loxton Melt is ’n skaapboer van Loxton.  “Die pastei-bakkery het begin toe ons van 2011 tot 2020 ’n groot droogte […]