Uncategorized

March 5, 2025

Die krag van God se liefde – tydens Lydenstyd word ons opnuut daarvan bewus

Ons dink na oor verlede Sondag se preek met Johannes 8 as skrifgedeelte.  Ds. Marius Breytenbach was die prediker. In die  daaglikse verloop van ons lewe […]
February 27, 2025

’n Gebed vir die natuur

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde van die wêreld om ons: Op 3 Maart vanjaar is dit internasionale Natuurbewaringsdag. Vanjaar is die fokus veral op die […]
February 27, 2025

Aswoensdag en Lydenstyd: ’n Rooi kruis vir Paasfees

Deur: Ds. Johan Visser Leraars word gereeld deur lede van die buurtwag of sekuriteitsmaatskappye gevra waarom daar so baie rooi kruise by huise in die omliggende […]
February 26, 2025

Vind vreugde in die storm: Die ontdekking van ware geluk

Ons dink na oor verlede Sondag se preek met Matteus 5:1-12 as skrifgedeelte.  Ds. René Potgieter was die prediker. In ’n wêreld waar geluk dikwels aan […]
February 20, 2025

’n Gebed vir my moedertaal

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde van die wêreld om ons: Internasionale Moedertaaldag, wat op 21 Februarie gevier word, is deur UNESCO in die lewe geroep. […]
February 20, 2025

Die wind van verandering: Vind God in onverwagse plekke

Ons dink verder na oor ds. Marius Breytenbach se preek gelewer op Sondag 16 Februarie.  Hy het Matteus 17:1-18 as skriflesing gebruik. Het jy al ooit […]
February 13, 2025

’n Gebed vir liefde en verliefdheid

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde uit die wêreld om ons: Ek het vir Kunsmatige Intelligensie gevra om vir my te verduidelik wat Valentynsdag dan tog […]
February 6, 2025

’n Gebed | Rustig by God

Woorde van mense om ons: Die navorsingsgroep graceandprayers.com het na ʼn meningspeiling berig dat die meeste Christene minder as ʼn minuut op ʼn keer bid. Die […]
February 6, 2025

Stellenberg Omgeetrust besef gebed alleen is nie genoeg nie

Derick van der Merwe, lid van Stellenberg se Omgeetrust, sê toe hy een oggend tydens ’n besoek aan die trust se huis in Ruyterwacht ’n gesprek […]