Fokusprogram 2026

Mylpaalontwikkeling by babas en kleuters: 30 Julie 18:00

 

Tema:

Ons STREEF om met die liefde van Christus oor grense heen uit te reik

Ons fokus gedurende die derde kwartaal is gewoonlik op ons waarde om ’n verskil in die wêreld te maak. Vanjaar gaan ons tydens Augustus- en Septembermaande tydens die fokusprogram spesifiek aandag gee aan hierdie waarde. Die fokusprogram strek vanaf Sondag 16 Augustus oor ses weke.

Ons nooi elke lidmaat om hom/haarself aan die volgende te verbind:

  • Woon elke Sondag een van ons eredienste by.
  • Bestudeer die materiaal wat tydens die fokusprogram beskikbaar gestel word, tuis of, verkieslik, saam met ’n kleingroep.
  • Verbind jou daartoe om uit dankbaarheid finansieel tot die gemeente se bedienings by te dra. Dit kan geskied deur:

Volledige program

Inligting oor finansies

Spesiale geleenthede tydens die fokusprogram