sanel

October 10, 2024

Omhels verandering

Die Here het vir Abram gesê: “Gaan weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis, na die land wat Ek jou sal wys”. […]
October 9, 2024

Dissipelskapgroep om jou verhouding met God te verdiep

Deur: Ds. Johan Visser Ons is opgewonde om  lidmate uit te nooi om in 2025 by ’n splinternuwe dissipelskapgroep in te skakel.   Daar is reeds verskeie […]
October 3, 2024

’n Geleentheid vir plantliefhebbers

’n Vetplantjie geplant in ’n kondensmelkblikkie is in 2011 as ’n projek geloods met die doel om jongmense tydens uitreike met ’n ysbreker te bemagtig.  Dit […]
October 3, 2024

In die vierde kwartaal vier ons ’n fees van dankbaarheid

Deur: Ds. Marius Breytenbach 2 Korintiërs 9:10 “God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en […]
September 12, 2024

Die raaisel!

Deur: Ds. Schalk van Wyk Dis ʼn raaisel! Dit laat ons die kopkrap, frons, die onderlip kou. Niemand kan dit haarfyn uitpluis nie, maar die Bybel […]
September 11, 2024

Die Nagmaal

Deur: Ds. Johan Visser Die nagmaal is ’n sakrament wat dien as ’n sigbare teken van God se genade. Dit herinner ons  aan Christus se lyding, […]
September 6, 2024

Die kruis . . .

Deur: Ds. Johan Visser Van die begin af is verstaan dat die kruisiging van Christus en sy plaasvervangende dood vir die sondes van die wêreld die […]
August 29, 2024

Sonder om te weet

Deur: Ds. Schalk van Wyk Hy kla by my, geïrriteerd, vieserig, sommer net misnoegd met sy medemens. Hulle is so onkreatief met hulle taal, brom hy. […]
August 29, 2024

Ons vier die senior lidmate in Stellenberg

Deur: Ds. René Potgieter Tydens die eerste week van September vier ons seniorweek en plaas die fokus op ons senior lidmate in die gemeente.  Daar is […]