Deur: Ds. Johan Visser Leraars word gereeld deur lede van die buurtwag of sekuriteitsmaatskappye gevra waarom daar so baie rooi kruise by huise in die omliggende […]
Ons dink na oor verlede Sondag se preek met Matteus 5:1-12 as skrifgedeelte. Ds. René Potgieter was die prediker. In ’n wêreld waar geluk dikwels aan […]
Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde van die wêreld om ons: Internasionale Moedertaaldag, wat op 21 Februarie gevier word, is deur UNESCO in die lewe geroep. […]
Ons dink verder na oor ds. Marius Breytenbach se preek gelewer op Sondag 16 Februarie. Hy het Matteus 17:1-18 as skriflesing gebruik. Het jy al ooit […]
Woorde van mense om ons: Die navorsingsgroep graceandprayers.com het na ʼn meningspeiling berig dat die meeste Christene minder as ʼn minuut op ʼn keer bid. Die […]
Klipheuwel se groentetuinprojek, onder leiding van Shiloh, en waarby Stellenberg-gemeente tydens die tiendemaandinsameling betrokke geraak het, is goed op dreef. “Die inwoners van Klipheuwel het nie […]