Die Stellenberg Omgeetrust is in 2008 deur gemeentelede gestig om verdienstelike naastediensprojekte aan te pak en finansiële steun aan projekte te verleen. Fokusareas sluit in: Wees- […]
Ekstra inligting oor die film Plastic People: Die baanbrekende dokumentêr PLASTIC PEOPLE ondersoek ons verslawing aan plastiek en die groeiende bedreiging van mikroplastiek op menslike gesondheid. […]
Deon Maree en sy gesin het eintlik min bekendstelling nodig, want die trio bestaande uit Deon, Rhoanne en Dean is bekende gesigte by gemeentefunksies, eredienste en […]
Lynette en haar gesin is reeds ongeveer sewe jaar lidmate van die gemeente. Sy is ’n boorling van Vanderbijlpark waar sy in die Laerskool DF Malherbe […]
Phil vertel dat hy in 1999 as lidmaat by Stellenberg-gemeente aangesluit het. “Ek het destyds nog in Louis van Loggerenberg se gemeentekoor gesing, later jare by […]