sanel

July 24, 2025

’n Gebed vir die polisie

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde van die wêreld om ons: Ons weermag is so mankoliek, maar ons generaals blaas geld op gholfdae om die tyd […]
July 24, 2025

Om in Leeu-Gamka en Calitzdorp ’n verskil te maak

Deur: Ds. Marius Schoombie “Hulle wag al vanoggend vanaf 08:00, hier by die hek vir julle,” hoor die Leeu-Gamka-span toe hulle om 14:30 in die dorp […]
July 23, 2025

Uitreikers na Namibië deel hul ervaringe

Low Bothma deel die volgende: ’n Groep van 18 Stellenbergers (oud en jonk) het Namibië van 26 Junie – 8 Julie besoek. Ons bedoeling was om […]
June 19, 2025

’n Gebed vir wêreldleiers

Deur: Ds. Schalk van Wyk “Heel eerste versoek ek dat smekinge, gebede, voorbidding en dankgebede vir alle mense gedoen word, vir konings en vir almal wat […]
June 18, 2025

Preekreeks: Derde kwartaal

Tema: So ook op die aarde Ter inleiding: In dié huidige tyd en omstandighede waarin ons land, asook die res van die wêreld hul bevind, beleef […]
June 12, 2025

Hande in diens van die Here

Die gemeente se breigroep het oudergewoonte die afgelope jaar serpe, musse, truitjies,  beertjies en selfs ’n paar poppe gebrei, wat deur uitreikspanne tydens die Junie-skoolvakansie aan […]
June 12, 2025

Stellenberg Bybelskool: Wat is die kerk se storie?

Deur: Ds. Marius Breytenbach Jy kan vandag hierdie vraag vra omdat jy belangstel om te weet waar die kerk, waarvan jy deel is, vandaan kom, of […]
June 5, 2025

Ontmoet vir Jacques Nel – ons nuwe finansiële bestuurder

Jacques Nel het op 2 Junie in dié tuig geklim as die gemeente se finansiële bestuurder.  Jacques se wortels lê in Murraysburg in die Karoo waar […]
May 28, 2025

Hemelvaart

Deur: Ds. Schalk van Wyk “En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.” Matteüs 28:20b.” Woorde van die […]