sanel

May 27, 2025

Aandpinkster | Kom ons gesels oor geloof

Deur: Ds. René Potgieter Die Engelse teoloog en Bybelvertaler JB Phillips het ’n boekie geskryf met die veelseggende titel: Your God is too small. Dis ’n […]
May 21, 2025

Aandpinkster program

Program – Aandpinksterreeks is in die kerk: Sondag 1 Junie 18:00: Genesis 21:1-7 (Sara) | Geloof wat jou soms laat wag Maandag 2 Junie 18:30: Joshua 2:1-24 (Ragab) | Geloof […]
May 15, 2025

’n Gebed | Tot “Hennetjie”-Jesus

Deur: Ds. Schalk van Wyk 37 “Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en dié stenig wat na jou gestuur is! Hoe dikwels wou Ek jou […]
May 15, 2025

Stellenberg-gemeente reik uit oor grense heen

Jaarliks, tydens die Junie/Julie-skoolvakansie word Stellenberg-gemeente se visie – oor grense heen – op ’n tasbare manier uitgeleef wanneer ons uitreik na Leeu-Gamka en Calitzdorp in […]
May 14, 2025

Uitreike: Leeu-Gamka en Calitzdorp

Doen asseblief voorbidding vir ons drie uitreikspanne wat o.a. Namibië, Leeu-Gamka en Calitzdorp tydens die komende skoolvakansie gaan besoek. Die Namibië-uitreik wat die Degnosbediening gaan besoek: […]
May 8, 2025

Gebed | ’n Woord tot die nuwe Adam

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde uit die wêreld om ons: “Indië en Pakistan het Woensdag artillerievuur uitgeruil langs hul betwiste grens in Kasjmir in ‘n […]
May 6, 2025

Herontdek liefde in onseker tye

Ons dink na oor die erediens van Sondag 4 Mei, gelewer deur ds. Marius Schoombie:  Inleiding Na Paasfees, wanneer die vreugde van Christus se opstanding begin […]
April 17, 2025

’n Gebed | Dit is volbring!

Deur: Ds. Schalk van Wyk In 14 April se The New York Times, het twee filosofie-professore, Katarzyna de Lazari-Radek and Peter Singer, ‘n boeiende artikel geskryf. […]
April 15, 2025

Onverwagste genade op die lewenspad

Ons dink na oor Sondag 13 April se preek, gelewer deur dr. Braam Hanekom. Die lewe is vol verrassings – sommige vreugdevol en ander uitdagend. Terwyl […]