Uncategorized

September 6, 2024

Die kruis . . .

Deur: Ds. Johan Visser Van die begin af is verstaan dat die kruisiging van Christus en sy plaasvervangende dood vir die sondes van die wêreld die […]
August 29, 2024

Sonder om te weet

Deur: Ds. Schalk van Wyk Hy kla by my, geïrriteerd, vieserig, sommer net misnoegd met sy medemens. Hulle is so onkreatief met hulle taal, brom hy. […]
August 29, 2024

Ons vier die senior lidmate in Stellenberg

Deur: Ds. René Potgieter Tydens die eerste week van September vier ons seniorweek en plaas die fokus op ons senior lidmate in die gemeente.  Daar is […]
August 29, 2024

Graad 7’s word na ’n unieke roetemerker-geleentheid uitgenooi

Deur: Ds. Marius Schoombie Die lewe is ’n reis saam met God. Op hierdie reis kom ons by spesifieke oomblikke en spesiale plekke waar ’n mens […]
August 22, 2024

Omgeetrust-veiling | 18 September 2024

Die Stellenberg Omgeetrust is ‘n niewinsgewende trust, gestig deur lidmate van die Stellenberg-gemeente met die primêre doelwit om fondse vir liefdadigheidsprojekte waarby die gemeente ook betrokke […]
August 22, 2024

In September vier ons die seisoen van skepping

                    Deur: Ds. Johan Visser “Om te hoop en aktief te reageer saam met die skepping en […]
August 22, 2024

Ontmoet die Sutherlanders

Deur: Ds. Adri Vlok Ons is besonder dankbaar dat dit op Stellenberg-gemeente se hart geplaas is om na ons as plattelandse gemeente uit te reik . […]
August 16, 2024

MES lewer dienste wat ’n verskil maak

Deur: Ds. René Potgieter MES lewer ’n kerndiens aan hawelose mense in die Kaapstad-omgewing. Hulle visie is: To change the heart of the city! Hulle volg […]
August 15, 2024

Spiritualiteit?

  Deur: Ds. Schalk van Wyk Die kop van die artikel het dadelik my aandag getrek. Dit was in die “opinie”-gedeelte van The New York Times: […]