sanel

December 3, 2025

Ons neem afskeid van Charlotte Schoeman

Foto bo: Charlotte saam met haar man, Cobus. Charlotte Schoeman was die afgelope vier jaar die ontvangsdame in die kerkkantoor. Dit is moeilik om Charlotte in […]
December 3, 2025

Huldeblyk aan ds. Nico Louw

Ons neem afskeid van ds. Nicol Louw wat vanaf 1980 tot 1981 ’n leraar van Stellenberg-gemeente was, waarna hy by Kenridge-gemeente werksaam was.  Ons deel graag […]
November 25, 2025

Ons dink na oor 2025 . . .

Daar was ’n paar geleenthede wat die eerste keer in 2025 aangepak is.  Ons deel graag iets meer oor die halftyd-mannegroep se staptog, die gemeente se […]
November 25, 2025

Ons vier ’n Suid-Afrikaanse Kersfees

Deur:  Ds. Marius Schoombie Die evangelie van Johannes vertel niks oor die geboorte van Jesus nie, maar tog is dit moeilik om woorde te kies wat […]
November 13, 2025

Die “ongedinkte” krag agter ons gedrag

Deur: Ds. Schalk van Wyk Studente in opvoedkunde, sielkunde en sosiologie kry te make met ʼn woord wat die meeste van ons nooit in ons lewe […]
November 4, 2025

Creative Cuisine Pantry: 25 jaar se smaaklikse sukses – by die feesmark begin

Alet Erasmus, eienaar van Creative Cuisine Pantry, het min bekendstelling in Stellenberg-gemeente nodig. Dié energieke donkerkopvrou — of haar produkte met die kenmerkende donkergroen etikette — […]
October 23, 2025

Herlewing?

Deur: Ds. Schalk van Wyk Woorde van die wêreld om ons: Ek verheug my dikwels oor die diepe insig van mede-Christene wat nie opgeleide teoloë is […]
October 23, 2025

Tiendemaandinsameling 2025 | Sout die aarde

Deur: Ds. Marius Breytenbach Einde Oktober is begrotingstyd en ook die begin van die tiendemaandinsameling.  Die tiendemaandinsameling is ’n gefokusde insameling om die gemeente se onderskeie […]
October 23, 2025

Vierde kwartaal-preekreeks | Sout vir die aarde

Deur: Ds. Marius Breytenbach In Matteus 5:13 lees ons die volgende: “ Julle is die sout vir die aarde.  Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n […]