sanel

October 15, 2026

Ek is wat ek is: ’n kreatiewe geestelike joernaal te koop by die feesmar

Marius en Pauline Schoombie, die skrywers van ’n unieke geestelike joernaal, vertel dat die gedagte om self ’n geestelike joernaal te ontwikkel by hulle ontstaan het […]
October 15, 2026

Tiende-offerfees uit dankbaarheid: Wanneer God se genade nuwe lewe in ons aanwakker

Deur: Dr. Marius Breytenbach “Wat ons met dankbaarheid gee, vloei voort uit die oorvloed wat God reeds in ons harte laat groei het.” Die laaste kwartaal […]
October 13, 2026

Ontmoet vir Ingrid Dave – een van ons nuwe uitstallers

Ons is opgewonde om Ingrid Dave vanjaar vir die eerste keer as uitstaller by die feesmark te verwelkom. Die 25-jarige Ingrid is ’n pottebakker van Bettysbaai. […]
October 8, 2026

ADHD/AGHS – wat is dit en hoe raak dit my?

Deur: Alta Stone Dalk wonder jy ook waarom daar deesdae so baie mense is met ADHD (attention deficit/hyperactivity disorder) of soos in Afrikaans genaamd aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring (AGHS). […]
October 8, 2026

’n Roetemerker vir graad 7’s se geloofsreis

  Deur: Di. Johan Visser en Marius Schoombie Die lewe is ’n reis saam met God. By Stellenberg-gemeente glo ons dat die Here met ons kinders […]
October 7, 2026

Ontmoet vir Izak Burger, nuwe kerkraadslid

Izak is ’n boorling van die Wes-Kaap en het in 1987 aan die Hoërskool President gematrikuleer. Daarna is hy twee jaar weermag toe, waarna hy ’n […]
October 6, 2026

Harde werk vir die feesmark het al begin

Susan van Zyl se heerlike vrugtekoeke het min bekendstelling nodig.  Sy vertel dat sy ’n maand voor die feesmark daagliks 36 vierkantige vrugtekoeke en 96 kleintjies […]
September 23, 2026

Waaroor ons nié praat wanneer ons oor selfdoodvoorkoming praat ni

Deur: Jana Brits In September val die fokus op selfdood en op 10 September word Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag jaarliks wêreldwyd herdenk om bewusmaking te skep en optrede teen […]
September 10, 2026

Sopher Simlah – ’n unieke klerereeks deur Janita Toerien

Janita Toerien is ’n lidmaat van Stellenberg, ’n teologiestudent, ’n gerekende klereontwerper en skepper van trourokke. Nou is sy ook die eienaar van ’n splinternuwe klerereeks, […]