Janita Toerien is ’n lidmaat van Stellenberg, ’n teologiestudent, ’n gerekende klereontwerper en skepper van trourokke. Nou is sy ook die eienaar van ’n splinternuwe klerereeks, […]
Wietze van der Westhuizen het vir die drawwers in die gemeente waarskynlik min bekendstelling nodig. Wietze, wat elke Saterdag die bekende en gewilde Wietze Runs aanbied, […]
Deur: Ds. René Herselman Augustus is die spesiale maand waartydens ons weer daaraan herinner word dat ons geloof nie net binne die mure van die kerk […]
Deur: René Herselman Elke maand het Stellenberg-gemeente die voorreg om uit te reik na die vroue van Klipheuwel deur ondersteuning, bemoediging en hoop te bied te […]
Saamgestel deur die fondsekommissie Wat beteken dit dat Christus ons lewens vernuwe, en hoe lyk so ‘n nuwe lewe? In Romeine 12 gee Paulus ‘n duidelike […]
Deur: Ds. René Herselman Elke jongmens en kind is werd om geliefd, waardevol en ondersteun te voel en verdien die geleentheid om oor ’n beter toekoms […]
Deur: Dr. Marius Breytenbach Christopher Nolan se rolprent The Odyssey het onlangs wêreldwyd nuwe belangstelling in een van die oudste verhale van die Westerse beskawing aangewakker. Hoewel […]
Maand van Barmhartigheid Die Maand van Barmhartigheid (of Barmhartigheidsmaand) is ‘n spesiale inisiatief wat in Afrikaanse geloofsgemeenskappe, veral binne die NG Kerk, tradisioneel in Augustus gehou […]