Uncategorized

February 5, 2025

Groentetuine in Klipheuwel staan geil

Klipheuwel se groentetuinprojek, onder leiding van Shiloh, en waarby Stellenberg-gemeente tydens die tiendemaandinsameling betrokke geraak het, is goed op dreef.  “Die inwoners van Klipheuwel het nie […]
January 31, 2025

Week van inspirasie | Tuiskoms

“Each of us is born into our own mysteries, but the mystery of another might just take us in and embrace us. And then what a […]
January 30, 2025

’n Woord tot God

Deur: Ds. Schalk van Wyk Elke gebed is ʼn reaksie op iets wat van buite kom. Selfs ʼn spontane gebed is ʼn reaksie op die aanraking […]
January 30, 2025

Stellenberg reik uit oor die Namibgrens

Deur: Ds. René Potgieter Stellenberg-gemeente is reeds die afgelope sowat 31 jaar by die Boesmansending in die noordooste van Namibië betrokke. Dit het begin toe ds. […]
January 30, 2025

Halftyd: ’n Nuwe groep vir manne

Is jy ’n man tussen die ouderdom van 40 en 50 jaar oud, wat moontlik voel dat die tweede helfte van jou lewe ’n nuwe betekenis […]
January 30, 2025

Leraarspan maak ’n Kaapse draai

Deur: Ds. Marius Breytenbach Ons gemeente se predikantespan vergader elke Dinsdagoggend. Die vergadering begin altyd deur die lief en leed in die gemeente met mekaar te […]
January 16, 2025

Welkom in 2025

Deur: Ds. Johan Visser Welkom in ’n splinternuwe jaar vol geleenthede om te groei! ’n Jaar waarin ons as gemeente ons jaartema: Oor grense heen, sal […]
January 16, 2025

Graad 8-kampeerders beleef God se teenwoordigheid

Die afgelope naweek se graad 8-kamp was soos altyd ’n besonderse ervaring! Ek verwonder my jaarliks aan die kleine graad 8’s wat met hulle groot tasse, […]
January 6, 2025

Argief | Stellenberg-weekliks 2024

15 Desember 2024 8 Desember 2024 1 Desember 2024 24 November 2024 17 November 2024 10 November 2024 3 November 2024 27 Oktober 2024 20 Oktober […]